Plasings

Wys tans plasings vanaf Januarie, 2023

Kajak pret in die woeste see!

Prent
  Verbeel jou net, dit was Julie 1966 toe die reuse skip hier aan kom by Grangerbaai en vaar net hier teen die rotse vas: Die oorlede Seafarer. Ons twee is bang vir niks en hulle sal die see trotseer. Paar kwaai tannies wat hul dop hou en die toer leier wat nie nonsens vat nie. Die toeskouers weer mooi op tyd en reg om applous te gee. "As julle dink julle gaan my hier los en daar buite te kere gaan maak julle 'n groot fout!" En daar gaan hulle! Kaptein sit voor, en beveel. "Draai links, draai regs, gee spoed!" Die Hoofmatroos altyd agter en bestuur die energie vir die volgende vyf kilometers. En toe loop alles verkeerd, verkeersknoop! En die GROOT OOMBLIK, toe jy dit die minste verwag toe daag toe ondersteuners op om te kom hande klap! En dit gebeur alles in die skaduwee van Nuweland se agterkleindogter! Terwyl ou Van Hunks en sy vriend die Duiwel weer heerlik sit en suig aan hul zolle. Terwyl die mooiste berg op aarde alles beloer! En naas Pratley Putty, wat se...